Joanna Merlin (15 Julie 1931 - 15 Oktober 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ten Commandments (1956), Prince of Darkness (1987), The Last Emperor (1987), en The Wackness (2008).
Filmografie Rolprente 1956: The Ten Commandments 1983: Baby It's You 1987: Prince of Darkness 1987: The Last Emperor 1991: Class Action 1996: MURDER and murder 2008: The Wackness 2017: Active Adults
Televisierolprente 1967: The Winter's Tale
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu