Roxane Mesquida (gebore 1 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fat Girl (2001) en Kaboom (2010), en in die televisiereekse Gossip Girl (2007) en Now Apocalypse (2019).
Filmografie Rolprente 2001: Fat Girl 2002: Sex Is Comedy 2006: Sheitan 2007: The Last Mistress 2010: Kaboom 2010: Sennentuntschi: Curse of the Alps 2010: Rubber 2012: The Most Fun You Can Have Dying 2012: Kiss of the Damned 2015: Despite the Night 2017: Mercury in Retrograde Homesick A Forgotten Place Burning Shadow
Televisiereekse 2007: Gossip Girl 2011: XIII: The Series 2013: Shoe Are You?® 2019: Now Apocalypse
Televisierolprente 2002: Les paradis de Laura 2005: Les vagues 2006: Mentir un peu
Video's 2010: Dans ta bouche
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu