Laurie Metcalf (gebore 16 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Uncle Buck (1989), Scream 2 (1997), en Lady Bird (2017), en in die televisiereeks Roseanne (1988).
Filmografie Rolprente 1989: Uncle Buck 1990: Internal Affairs 1993: Two Mikes Don't Make a Wright 1993: A Dangerous Woman 1996: Dear God 1997: Scream 2 2017: Lady Bird
Televisiereekse 1988: Roseanne 1999: Norm 2000: God, the Devil and Bob 2003: Charlie Lawrence 2007: The Virgin of Akron, Ohio 2008: Easy Money 2013: Getting On 2014: The McCarthys 2018: The Conners
Televisierolprente 1995: Chicago on Stage 1998: The Long Island Incident 2002: Two Families 2003: Phil at the Gate 2009: The Farm 2010: Strange Brew
Video's 2000: The Story Behind 'Toy Story''' 2011: Roseanne: Tricks & Treats''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu