Chrissy Metz (gebore 29 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loveless in Los Angeles (2007) en Sierra Burgess Is a Loser (2018), en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en This Is Us (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Loveless in Los Angeles 2018: Sierra Burgess Is a Loser 2018: Breakthrough

Televisiereekse 2011: American Horror Story 2016: This Is Us 2017: The IMDb Show

Televisierolprente 2018: The Guild of Music Supervisors Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu