Mimi Michaels (gebore 22 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Aimee Semple McPherson (2006), The Ugly Truth (2009), Gamer (2009), en Dope (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Aimee Semple McPherson 2009: The Ugly Truth 2009: Gamer 2011: Chromeskull: Laid to Rest 2 2015: Dope 2018: Sister Aimee 10th Anniversary

Televisiereekse 2016: Quantum Break

Video's 2008: Boogeyman 3 2016: Rawman & Green-Girl vs the Pasteurizer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu