Nicki Micheaux (* 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Lowlife (2017) en in die televisiereekse The Shield (2002) en Lincoln Heights (2006).

Filmografie Rolprente 2006: God's Waiting List 2008: Rain 2017: Lowlife 2018: Lazarus South Beacon Hill

Televisiereekse 2002: The Shield 2006: Lincoln Heights My Sisters World

Televisierolprente 2004: The Ranch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu