Donna Michelle (8 Desember 1945 – 11 April 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beach Blanket Bingo (1965), Agent for H.A.R.M. (1966), en One Spy Too Many (1966), en in die televisiereeks The Man from U.N.C.L.E. (1964).
Filmografie Rolprente 1965: Beach Blanket Bingo 1966: Agent for H.A.R.M. 1966: One Spy Too Many 1968: The Night of the Three Lovers 1968: Playmates
Televisiereekse 1964: The Man from U.N.C.L.E.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu