Natasha Melnick (gebore 10 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Parent Trap (1998), Go (1999), en Orange County (2002), en in die televisiereeks Freaks and Geeks (1999).

Filmografie Rolprente 1998: The Parent Trap 1999: Go 2002: Orange County 2006: The Iron Man 2007: Everything or Nothing 2010: 1,001 Ways to Enjoy the Missionary Position

Televisiereekse 1999: Freaks and Geeks 2002: Do Over

Televisierolprente 2000: Miracle on the Mountain: The Kincaid Family Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu