Mekenna Melvin (gebore 23 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Bad Guys (2018) en in die televisiereekse Chuck (2007), Once Upon a Time (2011), en Relationship Status (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Amber Lake 2018: The Bad Guys
Televisiereekse 2007: Chuck 2011: Once Upon a Time 2016: Relationship Status
Televisierolprente 2013: The Nightmare Nanny
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense