Tamara Mello (gebore 22 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente She's All That (1999) en Tortilla Soup (2001), en in die televisiereekse JAG (1995) en Popular (1999).
Filmografie Rolprente 1993: The Making of '...And God Spoke''' 1997: Infidelity/Hard Fall 1999: She's All That 2001: Tortilla Soup 2004: Clean Televisiereekse 1995: JAG 1997: Nothing Sacred 1999: Popular Televisierolprente 2002: Miss Miami''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu