Michaela McManus (gebore 20 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Into the Grizzly Maze (2015) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), Awake (2012), en Aquarius (2015).

Filmografie Rolprente 2015: Into the Grizzly Maze 2015: Beyond the Powder: The Legacy of the First Women's Cross-Country Air Race The Block Island Sound

Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2012: Awake 2015: Aquarius

Televisierolprente 2010: Nomads 2016: Love Finds You in Valentine

Video's 2012: Nespresso: Like a Star

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense