Emily Meade (gebore 10 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nerve (2016) en Money Monster (2016), en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en The Leftovers (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Silver Tongues 2012: Adventures in the Sin Bin 2013: Bluebird 2015: Charlie, Trevor and a Girl Savannah 2015: Me Him Her 2016: Nerve 2016: Money Monster 2018: Trial by Fire
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2014: The Leftovers
Televisierolprente 2009: Back 2016: Mother, May I Sleep with Danger?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu