Julie McNiven (gebore 11 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Supernatural (2005), Mad Men (2007), en SGU Stargate Universe (2009).
Filmografie Rolprente 2005: Dangerous Crosswinds 2009: The Cave Movie 2013: The Caterpillar's Kimono 2017: The Babymoon 2018: A Christmas Arrangement Junkyard Paradise
Televisiereekse 2005: Supernatural 2007: Mad Men 2009: SGU Stargate Universe 2011: Book Club 2016: Internity
Televisierolprente 2018: The Neighborhood Nightmare
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu