Caroline McWilliams (4 April 1945 – 11 Februarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mermaids (1990) en in die televisiereekse Benson (1979), Nearly Departed (1989), en Beverly Hills, 90210 (1990).
Filmografie Rolprente 1987: Jake's M.O. 1990: Mermaids
Televisiereekse 1979: Benson 1984: Maximum Security 1989: Nearly Departed 1990: Beverly Hills, 90210
Televisierolprente 1978: The Many Loves of Arthur 1979: The Death of Ocean View Park 1980: Rage! 1982: The Gift of Life 1982: Cass Malloy 1984: Shattered Vows 1987: Sworn to Silence
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu