Jane McNeill (gebore 21 Junie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Prisoners (2013), Dallas Buyers Club (2013), en Magic Mike XXL (2015), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).
Filmografie Rolprente 2013: Prisoners 2013: Dallas Buyers Club 2015: Magic Mike XXL 2018: Drought
Televisiereekse 2010: The Walking Dead
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu