Zombies Ate My Girlfriend is 'n Suid-Afrikaanse swaarmetaal-musiekgroep wat in 2012 gevorm is. Die groepslede is Gavin Marchbank, Marc Olwage, Adriano Rodrigues, Chris Hall en Ferdi Groenewald.

In 2012, het hulle die EP Patient Zero vrygestel. Hul eerste ateljeealbum, Retrocide, is in Februarie 2015 vrygestel.

Hul tweede album, Shun the Reptile, is op 2 November 2018 vrygestel.

In April 2016 het Zombies Ate My Girlfriend die Wacken Metal Battle gewen.

Lede Huidige Gavin Marchbank – voorsang (2012-nou) Chris Hall – kitaar (2015-nou) Ferdi Groenewald – tromme (2012-nou) Adriano Rodrigues – kitaar (2012-nou) Marc Olwage – baskitaar (2015-nou)

Voormalige lede Louis Henn – kitaar (2012-2015) Wesley Robb – baskitaar (2012-2015)

Diskografie EP Patient Zero (2012)

Ateljeealbums Retrocide (2015) Shun the Reptile (2018)

Fotogalery

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe Lys van heavy metal-kunstenaars

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe