duimnael|Kapana wat gebraai word

Kapana is 'n manier om vleis gaar te maak, gewoonlik beesvleis in Namibië, deur dit te braai."Getting Intimate with Namibia's Capital City" The Active Times Die vleis word in klein stukkies gesny en gebraai. Dit word van die rooster af verkoop terwyl dit braai.Namibia, the land of meat lovers - CSMonitor.com Die prys wissel. Kapana in Namibië is gewild in Windhoek, veral Katutura is bekend vir die dis.

duimnael|Mense wat Kapana koop duimnael|Vars Kapana

Kapana is goedkoop en vinnig om gaar te maak. Mense koop ook kapana om by die huis te eet.

Sien ook Braai Namibië

Verwysings

Kategorie:Namibiese kookkuns