Leah Lail (gebore 17 Desember 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente D2: The Mighty Ducks (1994), Heavy Weights (1995), en Little Nicky (2000), en in die televisiereeks V.I.P. (1998).
Filmografie Rolprente 1992: Body Waves 1994: D2: The Mighty Ducks 1995: Heavy Weights 1998: Denial 1998: My Engagement Party 2000: Little Nicky
Televisiereekse 1998: V.I.P. 1999: Wish You Were Here 2001: The Test
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu