Cynthia Lamontagne (gebore 15 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carlito's Way (1993), The Cable Guy (1996), Austin Powers: International Man of Mystery (1997), en Forgetting Sarah Marshall (2008).

Filmografie Rolprente 1993: Carlito's Way 1996: The Cable Guy 1997: Austin Powers: International Man of Mystery 2008: Forgetting Sarah Marshall

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu