Lauren Landa (gebore 9 Junie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Puella Magi Madoka Magica the Movie Part III: Rebellion (2013) en in die televisiereeks Attack on Titan (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Puella Magi Madoka Magica the Movie Part III: Rebellion
Televisiereekse 2004: Magical Girl Lyrical Nanoha 2012: High School DxD 2013: Attack on Titan 2013: BlazBlue: Alter Memory 2015: The Testament of Sister New Devil 2015: Charlotte 2015: Otaku Movie Anatomy
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988