Lauren Lane (gebore 2 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Interface (1985) en in die televisiereekse Hunter (1984) en The Nanny (1993).
Filmografie Rolprente 1985: Interface 1986: Positive I.D.
Televisiereekse 1984: Hunter 1993: The Nanny 1999: Partners
Video's 2005: Making the Nanny
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu