Sasha Lane (gebore 28 September 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent American Honey (2016).

Filmografie Rolprente 2016: American Honey 2019: Hellboy 2019: Daniel Isn't Real Weetzie Bat

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense