Ricki Noel Lander (gebore 14 Desember 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Iron Man (2008), Movie 43 (2013), en Ant-Man (2015), en in die televisiereeks Prison Break (2005).
Filmografie Rolprente 2008: Iron Man 2009: The Harsh Life of Veronica Lambert 2013: Movie 43 2014: Israel: The Royal Tour 2015: Ant-Man
Televisiereekse 2005: Prison Break 2013: The Travel Detective
Televisierolprente 2006: Much Music Hot/Not 2006
Video's 2013: Israel: The Royal Tour Behind-the-Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979