Robia LaMorte (gebore 7 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Spawn (1997) en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en Buffy the Vampire Slayer (1996).

Filmografie Rolprente 1996: Fox Hunt 1997: Spawn 1998: Deirdre's Party 2000: Chicks, Man 2005: Pomegranate 2019: Unplanned

Televisiereekse 1990: Beverly Hills, 90210 1996: Buffy the Vampire Slayer 1999: Rescue 77

Video's 1991: Gett Off 1991: Prince Feat. The New Power Generation: Diamonds and Pearls 1992: Prince and The N.P.G.: Diamonds and Pearls - Video Collection

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu