Nicole LaLiberte is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Adam Green's Aladdin (2016) en Regarding the Case of Joan of Arc (2018), en in die televisiereekse I'm Dying Up Here (2017) en Twin Peaks (2017).
Filmografie Rolprente 2009: My Normal 2010: News from Nowhere 2012: Girls Against Boys 2013: Fractured 2014: Duane Michals: The Man Who Invented Himself 2016: Adam Green's Aladdin 2018: Regarding the Case of Joan of Arc 2019: Stale Ramen
Televisiereekse 2017: I'm Dying Up Here 2017: Twin Peaks
Televisierolprente Dying to Live
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Geboortes in 1981