Ricki Lake (gebore 21 September 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hairspray (1988), Cry-Baby (1990), Serial Mom (1994), en Hairspray (2007).

Filmografie Rolprente 1988: Hairspray 1990: Cry-Baby 1993: Skinner 1994: Serial Mom 1996: Mrs. Winterbourne 2007: Hairspray

Televisiereekse 1990: Gravedale High 1991: Riders in the Sky 1991: The Idiot Box 1992: Ricki Lake 2006: Gameshow Marathon 2009: Charm School with Ricki Lake 2012: The Ricki Lake Show

Televisierolprente 1989: Babycakes 1993: Based on an Untrue Story 2004: Untitled Dan Staley/Rob Long Project 2007: Matters of Life & Dating

Video's 2007: Playing Tracy 2007: The Search for Tracy Turnblad 2008: Serial Mom: Surreal Moments

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu