Elizabeth Lail (gebore 25 Maart 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Once Upon a Time (2011), The Blacklist (2013), Dead of Summer (2016), en You (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Unintended 2019: Countdown
Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2013: The Blacklist 2016: Dead of Summer 2018: You
Televisierolprente 2014: Storybrooke Has Frozen Over
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense