Caroline Lagerfelt (gebore 23 September 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Minority Report (2002) en in die televisiereekse Gossip Girl (2007), The Blacklist (2013), en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2002: Minority Report Wake

Televisiereekse 2007: Gossip Girl 2013: The Blacklist 2014: Gotham

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu