Jennifer Lafleur (gebore 8 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Do-Deca-Pentathlon (2012) en in die televisiereekse Billions (2016), Room 104 (2017), en Big Little Lies (2017).

Filmografie Rolprente 2012: The Do-Deca-Pentathlon 2014: The Midnight Swim 2015: The Middle Distance 2016: No Light and No Land Anywhere 2016: Mad 2017: 6 Dynamic Laws for Success (in Life, Love & Money) 2017: Limerence 2018: Back at the Staircase Take Back the Night

Televisiereekse 2014: Wedlock 2016: Billions 2017: Room 104 2017: Big Little Lies 2017: Lost & Found

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense