Christine Ko (gebore 3 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hawaii Five-0 (2010), Hollywood Heights (2012), Ballers (2015), en The Great Indoors (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Justine Tigertail

Televisiereekse 2010: Hawaii Five-0 2012: Hollywood Heights 2012: BFFs 2015: Ballers 2015: Sorry, Ari 2015: Kick It with Tricket: Homeless Hotties 2016: The Great Indoors 2016: Relationship Status 2018: Dog Therapist 2019: Upload

Televisierolprente 2015: The Half of It

Video's 2013: Hey Glenn

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's