Erin Krakow (gebore 5 September 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Army Wives (2007) en When Calls the Heart (2014).

Filmografie Rolprente 2018: Marrying Father Christmas

Televisiereekse 2007: Army Wives 2014: When Calls the Heart

Televisierolprente 2013: Chance at Romance 2014: A Cookie Cutter Christmas 2016: Finding Father Christmas 2017: Engaging Father Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu