Marta Kristen (gebore 26 Februarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beach Blanket Bingo (1965), Battle Beyond the Stars (1980), en Lost in Space (1998), en in die televisiereeks Lost in Space (1965).

Filmografie Rolprente 1965: Beach Blanket Bingo 1973: Terminal Island 1973: Once 1975: Gemini Affair 1980: Battle Beyond the Stars 1998: Lost in Space

Televisiereekse 1965: Lost in Space 1980: People Are Talking

Video's 1991: Lost in Space 25th Anniversary Tribute 2015: Lost in Space: The Epilogue

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Noorse aktrises van die 20ste eeu