Alexandra Krosney (gebore 28 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Psych (2006), Last Man Standing (2011), en Emily Owens M.D. (2012).
Filmografie Televisiereekse 2002: The Grubbs 2002: Family Affair 2006: Psych 2009: Surviving Suburbia 2011: Last Man Standing 2012: Emily Owens M.D. 2014: Rainbow Brite
Televisierolprente 2005: Untitled Susie Essman Project 2006: Read It and Weep 2007: The Last Day of Summer 2015: Self Promotion
Video's 2007: Nickelodeon: 'The Last Day of Summer' - Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense