Stephanie Kurtzuba is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Extremely Loud & Incredibly Close (2011), The Wolf of Wall Street (2013), en Annie (2014), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).
Filmografie Rolprente 2011: Extremely Loud & Incredibly Close 2013: The Wolf of Wall Street 2014: Annie
Televisiereekse 2009: The Good Wife 2018: Stand-In Pins & Needlers Nellie and the Big O 2022: The Watcher
Televisierolprente 2017: #MotherJudger
Video's 2018: Red Baron Pizza Presents: Back to School Shopping (commercial) 2018: Red Baron Pizza: The Nap (Commercial)
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972