Mae Laborde (13 Mei 1909 – 9 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Evil Bong (2006), The Heartbreak Kid (2007), en Pineapple Express (2008), en in die televisiereeks It's Always Sunny in Philadelphia (2005).

Filmografie Rolprente 2006: Evil Bong 2007: The Heartbreak Kid 2008: Pineapple Express

Televisiereekse 2005: It's Always Sunny in Philadelphia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu