Casey LaBow (gebore 14 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Skateland (2010), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012), en Free the Nipple (2014), en in die televisiereeks Banshee (2013).

Filmografie Rolprente 2010: Skateland 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 2014: Free the Nipple Ariel Anatomy of a Heist

Televisiereekse 2013: Banshee 2016: Jay & Pluto

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu