Emily Kuroda (gebore 30 Oktober 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent RED (2010) en in die televisiereekse Remington Steele (1982), Gilmore Girls (2000), en Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Rolprente 1993: Broken Words 2009: Aussie and Ted's Great Adventure 2010: RED Justice Angel
Televisiereekse 1982: Remington Steele 1986: Gung Ho 2000: Gilmore Girls 2005: Grey's Anatomy 2008: Under One Roof 2017: Life After First Failure
Televisierolprente 1993: About Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu