Rachel Korine (gebore 4 April 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mister Lonely (2007), Trash Humpers (2009), Spring Breakers (2012), en Men Go to Battle (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Mister Lonely 2009: Trash Humpers 2009: The Lonely 2012: Spring Breakers 2012: The Fourth Dimension 2014: Druid Peak 2015: Men Go to Battle

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu