Liza Koshy (gebore 31 Maart 1996) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Boo! A Madea Halloween (2016) en in die televisiereekse Escape the Night (2016), Freakish (2016), en Liza on Demand (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Boo! A Madea Halloween 2016: FML
Televisiereekse 2016: Escape the Night 2016: Freakish 2016: Jingle Ballin''' 2017: Spooktober 2017: Audi Think Faster 2018: Liza on Demand 2018: All New Double Dare Video's 2017: Bing Bong: Official Video, Closer by the Chainsmokers & Halsey Parody''
Eksterne skakels
Liza Koshy
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense