Seana Kofoed (gebore 13 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 30 Miles from Nowhere (2018) en in die televisiereekse Men in Trees (2006) en Flaked (2016).

Filmografie Rolprente 2018: 30 Miles from Nowhere

Televisiereekse 2004: Windy Acres 2006: Men in Trees 2010: Vamped Out 2010: Donna's Revenge 2016: Flaked 2018: American Princess

Televisierolprente 2006: Just a Phase

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu