Tuesday Knight (gebore 17 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, komponis, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988), Mistress (1992), en The Theory of the Leisure Class (2001), en in die televisiereeks 2000 Malibu Road (1992).

Filmografie Rolprente 1988: A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master 1992: Mistress 1992: The Prom 1992: Who Killed the Baby Jesus 1993: Cover Story 1995: Strike Back 2001: The Theory of the Leisure Class 2014: Opening Night 2014: Delusional 2015: A Tennis Shoe in the Street 2018: Campers Well The Survivors The Bloody Man

Televisiereekse 1990: Sunset Beat 1992: 2000 Malibu Road 1997: Spicy City

Televisierolprente 1989: The Making of 'Nightmare on Elm Street IV''' 1995: Star Witness 1997: The Perfect Mother Video's 1995: Twin Angels 4 1996: Sex Demon Metropolis: Vampire Madonna''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961