Elissa Knight (gebore 15 April 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cars (2006), WALL-E (2008), Up (2009), en Inside Out (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Cars 2008: WALL-E 2009: Up 2015: Inside Out

Televisiereekse 2008: Mater's Tall Tales

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense