Mariana Klaveno (gebore 25 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Blood (2008), Devious Maids (2013), Stalker (2014), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Rolprente 2015: West of Redemption Language Arts

Televisiereekse 2008: True Blood 2013: Devious Maids 2013: Full Circle 2014: Stalker 2016: Designated Survivor The Keepers

Televisierolprente 2007: The Sitter 2011: Innocent

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu