Kristina Klebe (gebore 18 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween (2007), Proxy (2013), en Hellboy (2019), en in die televisiereeks Professor T. (2017).
Filmografie Rolprente 2003: The Other Shoe 2007: Halloween 2009: Zone of the Dead 2013: Proxy 2013: The Advocate 2014: Der Bau 2014: Nymph 2015: Dementia 2016: Don't Kill It 2016: Her Dark Past 2017: Police State 2018: I Am Fear 2018: Slay Belles 2019: Hellboy Odradek
Televisiereekse 2011: Scharfe Hunde 2017: Professor T.
Televisierolprente 2016: Katie Fforde: Hexensommer
Video's 2008: Michael Lives: The Making of 'Halloween''' 2010: Two Days in Zone of the Dead 2010: The Dead Will Rise Forever: Making of Zone of the Dead''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu