Jessi Klein (gebore 17 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Saturday Night Live (1975), Samantha Who? (2007), Inside Amy Schumer (2013), en Transparent (2014).

Filmografie Rolprente Walk of Shame

Televisiereekse 1975: Saturday Night Live 2004: Best Week Ever with Paul F. Tompkins 2005: The Showbiz Show with David Spade 2005: Lucy: The Daughter of the Devil 2007: Samantha Who? 2009: Michael & Michael Have Issues 2011: Would You Rather...? with Graham Norton 2013: Inside Amy Schumer 2014: Transparent 2017: Big Mouth

Televisierolprente 2006: Rise of the Geeks

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu