Lola Kirke (gebore 27 September 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, regisseuse, en sangeres. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), Mistress America (2015), Fallen (2016), en American Made (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Gone Girl 2014: Song One 2014: Free the Nipple 2015: Mistress America 2016: Fallen 2016: AWOL 2017: American Made 2017: Active Adults 2017: Gemini 2018: Viper Club 2019: Love & Oatmeal

Televisiereekse 2014: Mozart in the Jungle

Diskografie EP (2016) Heart Head West (2018) Lady for Sale (2022) Country Curious (2024)

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu