Nora Kirkpatrick (gebore 6 Desember 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Big Sur (2013) en in die televisiereekse The Office (2005) en Greek (2007).
Filmografie Rolprente 2010: Growth 2012: Dream World 2013: Big Sur 2014: 3 Nights in the Desert 2014: Never 2016: Disengaged 2018: Marcie X
Televisiereekse 2005: The Office 2007: Greek 2008: Dorm Life 2014: Jennifer Falls 2016: Riders 2016: Virtually Mike and Nora 2018: Door No. 1
Televisierolprente 2007: Katrina 2013: The Farm 2018: Assissted Living
Video's 2011: Happy Place 2015: Brian Wilson ft. She & Him: On The Island
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu