Kara Killmer (gebore 14 Junie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Chicago Fire (2012), Chicago P.D. (2014), Chicago Med (2015), en Chicago Justice (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Beyond the Mask
Televisiereekse 2010: If I Can Dream 2012: Chicago Fire 2013: Rosa the Imposer 2014: Chicago P.D. 2015: Chicago Med 2017: Chicago Justice 2017: Special Skills
Televisierolprente 2013: Horizon 2018: Sleeper
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu