Yunjin Kim (gebore 7 November 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shiri (1999) en Seven Days (2007), en in die televisiereekse Lost (2004) en Mistresses (2013).
Filmografie Rolprente 1999: Shiri 2000: The Legend of Gingko 2001: Rush! 2002: Mr. Iron Palm 2002: Yesterday 2002: Ardor 2005: Diary of June 2007: Seven Days 2007: Behind Forgotten Eyes 2010: Harmony 2010: Heartbeat 2012: The Neighbors 2014: Ode to My Father 2017: House of the Disappeared
Televisiereekse 1998: With Love 1998: Weding Deureseu 2004: Lost 2013: Mistresses
Televisierolprente 2008: Two Sisters 2010: Perdidos unplugged: Temporada final
Video's 2005: Welcome to Oahu: The Making of the Pilot 2014: Lost: 10th Anniversary Reunion - Cast and Creators Live at PaleyFest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu