Candice King (gebore 13 Mei 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Juno (2007) en Deadgirl (2008), en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009) en Dating Rules from My Future Self (2012).
Filmografie Rolprente 2007: Juno 2008: Deadgirl 2011: Myth & Mystery 2011: Howling at the Moon
Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2012: Dating Rules from My Future Self
Video's 2011: Her Own Worst Enemy 2011: The Perfect Love Triangle: Vampires, Werewolves, Witches
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense